Events

 
 
 
 

MAY

14

2017

Pizza Run

 

Pizza Run to Giovanni's at Wonderboom Airport. The Spanish Grand Prix is also run on the day.

 
 
 

MAY

18

2017

Noggin

 

Noggin at Turbonutters, 180 Keuning drive, Meyerspark. 19.00 for 19.30

 
 
 

JUNE

3

2017

Sop en Sjerry aand

 

Sop en Sjerry aand. Ons gaan 18.00 weer 'n klubhuis aand hou. Bring jou potjie sop en kannetjie sjerrie, dan kuier ons lekker saam, en bespreek die wereld se Alfa probleme.

 
 
 

JUNE

15

2017

Noggin

 

Noggin at Turbo Nutters, 180 Keuning rd, Silverton/Meyerspark, 07.00 for 07.30.

 
 
 

JUNE

25

2017

Breakfast Run

 

ARCOP is hosting a Breakfast Run on Sunday 25 June 2017. We are going to GT Auto Customs in Silver Lakes. They are located on the corner of Bendeman Boulevard and Solomon Mahlangu Dr, Six Fountains Centre. We will leave from the "koeksusterkruising" at 8:50 for the Breakfast. Hope to see you there, some nice classics to view.

 
 
 

JULY

1

2017

Hotrod Racing

 

Lets visit Mahem raceway saturday evening. Bring your picnic basket and come enjoy the hotrod racing. More details to follow.

 
 
 

JULY

23

2017

TRUIMPH KLUB ‘Centenary Run‘

 

Die Truimph klub, het ARCOP lede vir 'n gesamentlike event genooi:
DATUM EN VERTREKTYD: Sondag, 23 Julie 2017 om 09:00
VERTREKPUNT: MG Motorklub se klubhuis, h/v 26ste Straat en Umgaziweg, Menlopark.
AARD VAN BYEENKOMS: ‘n Pretrit gekombineer met ‘n skattejag en ontbyt by die eindpunt, naamlik Bronberg Restaurant teen 10:30.
WAAROM DIE BENAMING VAN ‘CENTENARY RUN’: Die ouderdom van die motor en die bestuurder bymekaar getel saam met punte van ‘n paar kriptiese vragies vanaf die roete, gebruik ons om by 100 jaar of meer uit te kom. Dit sal die uiteindelike wenner aan dui wat ‘n pragtige wisseltrofee vir ‘n jaar kan hou.
ONTBYT by Bronberg restaurant: R70 met koffie/tee ingesluit.
Ek moet binnekort getalle (motors en mense) gee vir die ontbyt. SMS my asb indien julle belangstel, 0828066391

 
 
 

OCTOBER

27

2017

OCTOBER

28

2017

OCTOBER

29

2017

WEGNAWEEK

 

Die klub gaan op die 27, 28 en 29 Okt, na Die Oog in Naboomspruit, se SAFARIKAMP vir die wegnaweek. Die kampeer terrein is ook naby. Lede moet asb SELF, vroegtydig bespreek terwyl daar plek beskikbaar is.

Tel: (014) 743-4600 / Epos: dieoog@dieoog.co.za

 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
Contact Us
180 Keuning Drive, Meyerspark, Pretoria, South Africa

Email: Voorsitter.arcop@gmail.com
Internal Links
External Links
Talk To Us


Follow Us
ARCOP 2016 - All Rights Reserved.  | Site Map  | Terms & Conditions  | Disclaimer